Bennie Viljoen
Wed, 09/10/2014 - 09:58
Goeie dag Wayne,
Danie het my vanoggend geskkel en bevestig hy het sy bakkie ontvang. Hy is egter baie tevrede met die herstel werk en spoedige diens wat hy ontvang het by julle.
Graag spreek ek my dank uit oor hulle vir die vinige en goeie werk wat hulle doen, dit word hoog op prys gestel.
Vriendelike Groete,
Bennie Viljoen
Lizette
Wed, 09/10/2014 - 09:56
Good morning Ladies and Gent
Thank you for everything. I fetch my baby yesterday. Not only was it friendly faces but such professional people.
Thank you NMS Auto Body.
Regards
Lizette